Die dominee van die gemeente het baie ........ met die uitdagings waarmee sy arm gemeente te kampe het.
As gevolg van oorronding in die uitspraak, skryf party mense verkeerdelik “deurnis” in plaas van die korrekte “deernis”.
Sien ook die bladsy Ont-/oorronding.