Mobiele weergawe | Na groot weergawe







Antwoorde van 12-08-2019 (vlak 1)



Geen vorige toets beskikbaar nie 12 AUG volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 12-08-2019 só ingevul:



Die koue lug laat haar gesig ........ .



6 % (afgerond)tentel
83 % (afgerond)tintel 
5 % (afgerond)tintil
6 % (afgerond)tentil

Die [ə]-klank word deur “e” weergegee in onbeklemtoonde lettergrepe (AWS 16.14).
Sien ook die bladsy Klankverwarring.




Dis moeilik om ʼn wenner te kies onder hierdie ........ .



4 % (afgerond)skoonheids
4 % (afgerond)skoonheidens
87 % (afgerond)skoonhede 
5 % (afgerond)skoonheide

Woorde wat op "-heid" eindig, eindig in die meervoud met "-hede".
Sien ook die bladsy Meervoudsvorme.




Moenie so ʼn ........ wees nie, maak ʼn slag jou kamer aan die kant!


8 % (afgerond)snolkous
81 % (afgerond)slonskous 
8 % (afgerond)vuilvraat
2 % (afgerond)slonssool

ʼn Persoonsnaam is ʼn afgeleide selfstandige naamwoord wat ʼn persoon aandui, byvoorbeeld "slonskous", "kommunis", "protestant", "tikster". Dit begin gewoonlik met ʼn kleinletter. ’n "Slonskous" is iemand wat onnet is.
Sien ook die bladsy Persoonsname.




Antonieme is woorde wat ........ betekenisse het.


6 % (afgerond)dieselfde
94 % (afgerond)teenoorgestelde 

Antonieme is slegs van toepassing op die betekenis van woorde en nie die werklike konsepte wat die woorde onderlê nie. Voorbeelde van antonieme sluit in:
"opgewek" teenoor "neerslagtig", "hartseer" of "treurig";
"flink" teenoor "dooierig", "lusteloos" of "lui".
Sien ook die bladsy Antonieme.




TOTAALRESULTAAT:
86% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties