Mobiele weergawe | Na groot weergawe







Antwoorde van 23-04-2019 (vlak 2)



vorige toets 23 APR Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 23-04-2019 só ingevul:



Vakansiegangers kan uitsien na ........ weer die naweek.


96 % (afgerond)gunstige 
3 % (afgerond)gunstig
1 % (afgerond)gunstigende
gunstigd

Sommige byvoeglike naamwoorde wat voor ʼn selfstandige naamwoord staan, kry ʼn “-e” (attributiewe “-e”) agteraan.
Sien ook die bladsy Attributiewe -e.




Iemand wat glo dat wêreldvrede bereik kan word sonder geweld en oorlog is 'n ........ .



78 % (afgerond)pasifis 
7 % (afgerond)pasivis
10 % (afgerond)passiefis
5 % (afgerond)passievis

Klankverwarring lei dikwels tot spelfoute, aangesien twee letters dieselfde in Afrikaans uitgespreek word. Twee letters wat dikwels verwar word, is “f” en “v”.
Sien ook die bladsy Klankverwarring.




Die beginsels wat ons ouers vir ons geleer het, is alles ........ .


1 % (afgerond)Bybel of bybel
41 % (afgerond)slegs Bybels
42 % (afgerond)Bybels of bybels 
17 % (afgerond)slegs bybels

Afgeleide byvoeglike naamwoorde van eiename kan met 'n hoofletter of kleinletter geskryf word.
Sien ook die bladsy Hoof- of kleinletter.




As jy Tswana goed wil ........ , moet jy dit elke dag praat.


37 % (afgerond)beheers 
63 % (afgerond)beheer

Die werkwoord "beheers" word gebruik wanneer jy wil sê iemand is vlot in 'n taal (in Engels "be proficient in a language"). Ons gebruik "beheer" as vertaling vir die Engelse "control".
Sien ook die bladsy Twyfelwoorde (mits vs tensy).




TOTAALRESULTAAT:
63% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)





Hulp / Kontak  |  Profiel  |  






© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties