Mobiele weergawe | Na groot weergawe
Die gewone name van diere of plante word gewoonlik met 'n kleinletter gespel. Byvoorbeeld:
Diername in sprokies word met hoofletters geskryf. Byvoorbeeld:
Name van troeteldiere of ander mak diere word met hoofletters geskryf. Byvoorbeeld:
By wetenskaplike benamings begin genusname en hoër klassifikasies met 'n hoofletter. Soortaanduiders (ook genoem toename of epitetons) en laer klassifikasies begin met 'n kleinletter. In Loxodonta africana (die Afrika-olifant) is Loxodonta die genusnaam en begin dus met ‘n hoofletter, terwyl africana die soortaanduider is en dus met ‘n kleinletter begin. Die genusnaam en soortaanduider vorm saam die spesienaam. Ander voorbeelde:
Die name van diererasse, kultivars en plantsoorte word met hoof- of kleinletters geskryf. Byvoorbeeld: