29 OKT (klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)
Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 29-10-2024 só ingevul:
Die koninklike bruilof was 'n ........ geleentheid.
glansryken
glansryk
glansryndende glansryke
Sommige byvoeglike naamwoorde wat voor ʼn selfstandige naamwoord staan ("droewig"), kry ʼn "-e" (attributiewe "-e") agteraan.
Sien ook die bladsy Attributiewe -e.
Die ambulans se sirenes ........ aanhoudend.
loeu loei
lioe
louis
Die korrekte diftong is "oei".
Sien ook die bladsy Klankverwarring.
Die ........ het die speler geskors.
nasionale sokkerliga
Nasionale sokkerliga Nasionale Sokkerliga
nasionale Sokkerliga
Saakname wat as eiename optree, byvoorbeeld die name van organisasies, begin met 'n hoofletter.
Sien ook die bladsy Soortname as eiename.
Die Engelse Charlemagne staan in Afrikaans bekend as Karel die ........ .
Groot Grote
Grootte
Groote
"Grote" verwys na iets of iemand wat groot is ('a big/large one'), terwyl "grootte" na die omvang verwys ('size').
Sien ook die bladsy Twyfelwoorde (mits vs tensy).
Verduideliking van die kleure en simbole:
die korrekte antwoord (deur jou gekies)
die korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)