2906 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


My Beter Afrikaans

Jy kan hier die volgende doen:

  • Profiel
    Jy kan jou naam, vlak, geboortejaar, ensovoorts hier verander.
    Jy kan dit net verander as jy aangeteken is.*
  • Daaglikse e-pos
    Kies hier op watter weeksdae jy e-posse van Beter Afrikaans wil kry.
    Jy kan ook hier die e-posse tydelik stopsit as jy met vakansie gaan.
    Jy kan dit net verander as jy aangeteken is.*
  • Verander e-posadres
    As jy daagliks 'n e-pos van Beter Afrikaans kry, kan jy jou e-posadres hier verander.
    Jy kan dit net verander as jy aangeteken is.*
    Ons stuur vir jou 'n bevestigingskode na jou nuwe e-posadres. Jy moet dan die instruksies volg om die wysiging te bevestig.
    Daarna kan jy met die nuwe e-posadres en jou ou wagwoord aanteken.
  • Verander wagwoord
    Jy kan dit net verander as jy aangeteken is.*
  • Wagwoord vergeet?
    As jy nie meer kan aanteken nie, is dit moontlik dat jy dalk jou wagwoord vergeet het. 
    Vul die e-posadres waarmee jy geregistreer het in. 
    Ons stuur vervolgens vir jou 'n nuwe wagwoord na daardie e-posadres.
    Jou ou wagwoord is van dan af nie meer geldig nie. 
  • Stop deelname
    Jy kan dit net verander as jy aangeteken is.*

* Is jy aangeteken? Kyk bo regs of jou e-posadres daar vertoon word.

 

Om aan te teken, moet jou webblaaier koekies aanvaar.

Om aangeteken te bly, moet jou webblaaier nie koekies uitvee nie.

 

Enigiemand mag gratis deelneem aan Beter Afrikaans.

Begin elke dag speel-speel met 'n paar spellingreëls.

Dit vat net 'n paar minute elke dag.

 

Is jy nog nie geregistreer nie?

Klik hier om as 'n nuwe gebruiker te registreer.

Jy sal nooit gemorspos van ons af kry nie.

 

Het jy al geregistreer?

Klik hier om aan te teken.

 

Wil jy nie meer elke dag deelneem nie?

As jy met vakansie gaan, kan jy tydelik ophou om deel te neem.

Klik hier om jou daaglikse e-posse stop te sit.

Onthou wel om na die vakansie weer saam te speel!






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties