2906 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Moeilikheidsvlakke

Wil jy jou moeilikheidsvlak verander?

Die toetse is ingedeel op drie vlakke:

  • 1 (maklik)
  • 2 (gemiddeld)
  • 3 (moeilik)

Vir jou persoonlike puntestand kan jy slegs op een vlak deelneem.

 

As jy jou moeilikheidsvlak wil verander, gaan dan na Profiel en kies jou nuwe vlak. Sodra jy op "Stoor" geklik het, is jou nuwe vlak geaktiveer.

 

As jy jou moeilikheidsvlak verander het, kan jy die vorige toetse op hierdie nuwe vlak doen. Dit is natuurlik nie noodsaaklik nie, maar dit help wel om jou persoonlike puntestand op hierdie nuwe vlak te verbeter.

Jy kan jou persoonlike puntestand sien by Puntestand.

 

Wil jy eers rondspeel op ander moeilikheidvlakke?

Miskien wil jy eers ʼn bietjie kyk hoe maklik of moeilik die vrae op ander vlakke is. Jy kan eers die daaglikse toets op ander vlakke probeer, sonder dat dit jou persoonlike puntestand sal beïnvloed.






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties