2906 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Taalkonvensies

Taalkonvensies is die ortografiese (spelling) en grammatikale reëls wat die gebruik van 'n betrokke taal bereël. Byvoorbeeld, Afrikaans en Nederlands is baie naby aan mekaar, maar tog verskil die ortografiese en grammatikale reëls van die twee tale aansienlik. Nogtans is die twee tale onderling verstaanbaar, maar dit is sekerlik die taalkonvensies wat die gebruiker van die taal eerste sal oplet wanneer hy of sy aan die ander taal in gedrukte vorm blootgestel word.

 

In hierdie afdeling kyk ons in meer besonderhede na die taalkonvensies van Afrikaans en waarna gebruikers van Afrikaans moet oplet.






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties