2906 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Los of vas

Die los of vas skryf van woorde lewer sekerlik van die meeste probleme in Afrikaans op. In Afrikaans word afsonderlike woorde los geskryf, maar woorddele aan mekaar geskryf. Dit is egter hier waar die probleem inkom, want dit is nie altyd duidelik wat 'n woorddeel en wat 'n selfstandige woord is nie.

 

Komplekse woorde (dit is woorde wat uit meer as een woorddeel bestaan, waaronder samestellings) word altyd vas geskryf. 

 

Lees meer

In hoofstukke 12 en 14 van die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls kan jy meer lees oor los en vas skryf in Afrikaans.

 






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties