2330 aktiewe gebruikers Teken aan Registreer Na mobiele weergawe |
|||
Verafrikaanste woorde is woorde wat uit ander tale opgeneem is in Afrikaans, maar wat net soos Afrikaanse woorde lyk en gebruik word. Voorbeelde sluit in:
Teenoor verafrikaanste woorde, staan vreemde woorde waarvan die spelling soos in die oorspronklike taal behou word. Sommige woorde vorm 'n tussenklas - hulle is tussen vreemde woorde en verafrikaanste woorde. Woorde wat uit Afrikatale geleen is, vertoon ook unieke patrone.
Lees meer
Lees hoofstuk 18 in die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls.
|