2318 aktiewe gebruikers Teken aan Registreer Na mobiele weergawe |
|||
Sinonieme is woorde wat min of meer dieselfde betekenis het. Byvoorbeeld:
Hoewel twee woorde soms min of meer dieselfde betekenis kan hê, is dit nie vanselfsprekend dat albei ewe goed op elke plek inpas nie, want die gevoelswaarde en toon kan verskil. Vergelyk byvoorbeeld: Die heelal is oneindig/eindeloos. Eindeloos en oneindig beteken albei sonder einde, maar oneindig beteken ook buitengewoon groot of onbegrens. Eindeloos druk soms 'n negatiewe gevoel uit (byvoorbeeld: Hulle het oor die eindelose sandduine voortgestrompel).
Voorbeelde van sinonieme