2319 aktiewe gebruikers Teken aan Registreer Na mobiele weergawe |
|||
Suid-Afrika se ........ het sy kommer uitgespreek oor die konflik in die Midde-Ooste.
Departement van Internasionale BetrekkingeSoortname wat as eiename of as dele van meerledige eiename optree, kry aanvangshoofletters, byvoorbeeld Departement van Buitelandse Sake, Konstitusionele Hof, Kommissie vir Waarheid en Versoening, Slag van Magersfontein.
Bron: AWS 9.9