2492 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 06-05-2025 (vlak 2)



vorige toets 06 MEI Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 06-05-2025 só ingevul:



Die oumense het allerhande ........ gehad, byvoorbeeld dat jy nie 'n sambreel in die huis moet oopmaak nie.
91 % (afgerond)bygelofies 
8 % (afgerond)bygeloofies
1 % (afgerond)bygelooftjies
bygelofjes

Woorde wat eindig op “-a”, “-e”, “-i”, “-o”, “-u” wat nie ’n tweeklank is nie en ’n onbeklemtoonde “-ie” of “-ee” eindig, kry “-s” in die meervoud (AWS 14.5).
Sien ook die bladsy Verkleiningsvorme.



Die onderwyser het die leerders oor hul swak eksamenuitslae ........ .

47 % (afgerond)skrobeer
7 % (afgerond)skropbeer
46 % (afgerond)skrobbeer 

As ’n stam van ’n woord uitgaan op [a], [ε], [ͻ], [ә] of [œ] en ’n konsonant, word die konsonant in die afleidings verdubbel, byvoorbeeld “skrobbeer”, “detailleer”, “blikkie”, “beddens”, “kramatte” (AWS 11.26).
Sien ook die bladsy Konsonantverdubbeling.



Dr. Venter is die nuwe hoof van die universiteit se ........ .
3 % (afgerond)Skool vir tale
2 % (afgerond)skool vir tale
7 % (afgerond)Skool Vir Tale
88 % (afgerond)Skool vir Tale 

Saakname wat as eiename optree, byvoorbeeld die name van departemente, afdelings of fakulteite, begin met 'n hoofletter.
Sien ook die bladsy Soortname as eiename.



Winnie het vir haar gesin 'n ........ in die berge bespreek.
71 % (afgerond)chalet 
sjalet
29 % (afgerond)chalet of sjalet

Vreemde woorde behou in bepaalde gevalle hulle vreemde spelvorm, ook in samestellings.
Sien ook die bladsy Vreemde woorde.



TOTAALRESULTAAT:
74% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties