2132 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 25-03-2026 (vlak 1)



vorige toets 25 MRT volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 25-03-2026 só ingevul:



In ontwikkelende lande is daar baie ........ mense.
areme
1 % (afgerond)arem
21 % (afgerond)arme
78 % (afgerond)arm 

Sommige byvoeglike naamwoorde wat net uit een lettergreep bestaan ("arm"), kry nie ʼn "-e" (attributiewe "-e") agteraan nie.
Sien ook die bladsy Attributiewe -e.



My ouers is ........ en woon apart.
98 % (afgerond)geskei 
2 % (afgerond)gesky
geskui

Klankverwarring lei dikwels tot spelfoute, aangesien twee letters dieselfde in Afrikaans uitgespreek word. Letters wat dikwels verwar word, is "ei" en "y".
Sien ook die bladsy Klankverwarring.



Sy is iemand wat gereeld ........ .
12 % (afgerond)groot praat
88 % (afgerond)grootpraat 

Wanneer 'n bywoord of byvoeglike naamwoord plus 'n werkwoord betekenisverdigting ondergaan het, word die verbinding vas geskryf.
Sien ook die bladsy Betekenisverdigting.



Die wind ........ die wolke see toe.
2 % (afgerond)druif
4 % (afgerond)dreif
dreiv
94 % (afgerond)dryf 


Klankverwarring lei dikwels tot spelfoute wanneer twee letters dieselfde uitgespreek word in Afrikaans. Twee letters wat dikwels verwar word, is "f" en "v".

Sien ook die bladsy Klankverwarring.



TOTAALRESULTAAT:
90% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties