3174 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Verafrikaanste woorde

Verafrikaanste woorde is woorde wat uit ander tale opgeneem is in Afrikaans, maar wat net soos Afrikaanse woorde lyk en gebruik word. Voorbeelde sluit in:

  • atjar
  • blatjang
  • boemerang
  • foendi
  • ghoeroe
  • kasset
  • koukus
  • kurrikulum
  • maroela
  • mopanie
  • piekniek
  • puree
  • sorghum
  • taboe
  • tjop
  • toi-toi
  • zombie

Teenoor verafrikaanste woorde, staan vreemde woorde waarvan die spelling soos in die oorspronklike taal behou word. Sommige woorde vorm 'n tussenklas - hulle is tussen vreemde woorde en verafrikaanste woorde. Woorde wat uit Afrikatale geleen is, vertoon ook unieke patrone.

 

Lees meer

 

Lees hoofstuk 18 in die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls.

 






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties