2369 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 23-08-2024 (vlak 2)



vorige toets 23 AUG volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 23-08-2024 só ingevul:



Koos is ........ oor die nuwe onderneming.
positif
poositief
poosetief
100 % (afgerond)positief 

In woorde van Romaanse of Klassieke herkoms waar die [i]-klank aan die einde van die woord staan ("positief"), skryf ons die [i]-klank met "ie" (AWS 16.10).
Sien ook die bladsy Lang/kort vokale.



Die stormwind het die vlae ........ flarde geruk.
10 % (afgerond)in
1 % (afgerond)met
89 % (afgerond)aan  
deur

Voorsetsels is kort woorde wat die relatiewe posisie of verhouding tussen twee elemente aandui.
'n Mens kan gewoonlik 'n lidwoord en naamwoord (byvoorbeeld 'n meubelstuk) ná 'n voorsetsel gebruik, byvoorbeeld "om die wêreld" en "op die tafel". Ons sê iets word "aan flarde" geruk, maar klere hang "in flarde" en die mis kom "in flarde" oor die berg.
Bron: HAT
Sien ook die bladsy Woordsoorte.



Julle kan sommer hier ........ en die woonwa onder die boom trek.
2 % (afgerond)af-haak
13 % (afgerond)af haak
avhaak
85 % (afgerond)afhaak 

ʼn Samestelling (“afhaak”) is ʼn woord wat uit twee of meer woorddele, 'n bywoord “kombuis” en werkwoord “haak”, bestaan. Samestellings moet vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellings.



Dit is ʼn moeilike probleem wat nog baie ........ sal verg.

96 % (afgerond)nadenke 
1 % (afgerond)nadinke
3 % (afgerond)nadunke

Die werkwoord is "nadink" die verlede deelwoord is "nadenke" en is veral bekend in die kollokasie "stof tot nadenke".
Sien ook die bladsy Twyfelwoorde (mits vs tensy).



TOTAALRESULTAAT:
93% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties