2294 aktiewe gebruikers Teken aan Registreer Na mobiele weergawe |
|||
Die ........ het die minister se voorstel verwerp.
speaker of Speaker'n Ampsbenaming ("speaker") wat na 'n individu verwys, begin tradisioneel met 'n hoofletter. Sedert die 2009-AWS is daar egter geen definitiewe reël meer hieroor nie; dit is dus moontlik om dit met 'n hoof- of kleinletter te skryf.
Sien ook die bladsy Hoof- of kleinletter.