1904 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 12-12-2025 (vlak 2)



vorige toets 12 DES Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 12-12-2025 só ingevul:



Suid-Afrika het begin met die ........ van onwettige immigrante wat nie geldige verblyfspermitte het nie.
depportaasie
98 % (afgerond)deportasie 
1 % (afgerond)depportasie
1 % (afgerond)deportaasie

In oop lettergrepe word die vokale “a”, “e”, “o” en “u” nie verdubbel nie (AWS 16.2).
Sien ook die bladsy Lang/kort vokale.



In die pas afgelope verkiesing het die sittende premier 'n ........ gekry.

95 % (afgerond)volstrekte meerderheid 
vol sterkte meerderheid
4 % (afgerond)volsterkte meerderheid

Kollokasies is woordkombinasies wat dikwels saam gebruik word, maar nie vaste uitdrukkings is nie omdat die woorde se afsonderlike betekenis nie verander nie. Voorbeelde van kollokasies is: “volstrekte meerderheid”; “met hart en siel”; “teen wil en dank” en “met raad en daad”.
Sien ook die bladsy Kollokasies.



Die ........ op Stellenbosch moes weens die koronavirus die uitvoering kanselleer.
1 % (afgerond)ope lug-teater
98 % (afgerond)opelugteater 
ope lug teater
1 % (afgerond)ope lugteater

Samestellende samestellings word vas geskryf en bestaan tipies uit ʼn woordgroep (byvoeglike naamwoord "ongeleide" + selfstandige naamwoord "missiel") en ʼn selfstandige naamwoord "gedrag".
Sien ook die bladsy Samestellende samestellings.



Die span spog met 'n formidabele span voorspelers.
'n Sinoniem vir die woord "formidabele" is ........ .
94 % (afgerond)gedugte 
3 % (afgerond)skouspelagtige
3 % (afgerond)glansryke
formele

Sinonieme is woorde met min of meer dieselfde betekenis. Ander sinonieme vir die woord "formidabel" sluit in " geweldig" en "ontsaglik".
Sien ook die bladsy Sinonieme.



TOTAALRESULTAAT:
96% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties