0 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 25-09-2026 (vlak 3)



vorige toets 25 SEP volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 3 het die toets van 25-09-2026 só ingevul:



Ek hou daarvan om in ........ rond te snuffel; 'n mens kom baiekeer op iets interessants af.
84 % (afgerond)tweedehandseboekwinkels 
tweede handse boekwinkels
16 % (afgerond)tweedehandse boekwinkels
tweede handse boek winkels

Samestellende samestellings word vas geskryf en bestaan tipies uit ʼn woordgroep (byvoeglike naamwoord "tweedehandse" + selfstandige naamwoord "boek") en ʼn selfstandige naamwoord "winkel", byvoorbeeld "hoëhakskoen" en "ekonomieseklaspassasier".
Sien ook die bladsy Samestellende samestellings.



Die rugbyspelers ........ hulle praat, het nou hier aangekom.
wievan
78 % (afgerond)van wie 
1 % (afgerond)van wat
21 % (afgerond)waarvan

Ons gebruik "van wie" in Afrikaans wanneer ons na 'n persoon verwys.
Sien ook die bladsy Waarvan vs. van wie.



Die meisie wat oorkant my sit se hare is ........ .
76 % (afgerond)raafswart 
1 % (afgerond)kraaiswart
22 % (afgerond)gietswart
1 % (afgerond)koolswart

Die intensiewe vorm van "swart" is "raafswart", "pikswart" of "gitswart".
Sien ook die bladsy Intensiewe vorme.



Wanneer my sussie dink iemand het haar paaseiers geëet, verander sy in 'n ........ .
67 % (afgerond)amasone 
15 % (afgerond)Amasone
14 % (afgerond)amazone
5 % (afgerond)Amazone

In gevalle van eienaamverbleking (waar 'n eienaam figuurlik gebruik word) word die woord gewoonlik met 'n kleinletter geskryf.
Sien ook die bladsy Hoof- of kleinletter.



TOTAALRESULTAAT:
76% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties