2304 aktiewe gebruikers Teken aan Registreer Na mobiele weergawe |
|||
Die akuutteken word gebruik om betekenis en woordsoorte te onderskei. Byvoorbeeld:
Dit word ook gebruik om woorde te beklemtoon. Byvoorbeeld:
Sommige woorde van vreemde herkoms word ook met 'n akuutteken gespel en behou die spelling soos in die oorspronklike taal. Byvoorbeeld:
Sommige mense beweer dat Franse leenwoorde wat op 'n "é" uitgespreek moet word as [ee], soos attaché as a-ta-sjee. Dit is egter nader aan die oorspronklike Frans om dit as 'n [əi] uit te spreek as a-ta-sjy.
Lees meer In hoofstuk 4 van die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls kan jy meer lees oor die gebruik van die akuutteken in Afrikaans. |
Die gravisteken
In teenstelling met die akuutteken word die gravisteken hoofsaaklik gebruik om by sommige woorde die [ε]-klank aan te dui. Byvoorbeeld:
Dit word ook by woorde van vreemde herkoms gebruik soos wat dit in die oorspronklike taal gebruik word. Byvoorbeeld:
Lees meer In hoofstuk 8 van die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls kan jy meer lees oor die gebruik van die gravisteken in Afrikaans. |