2393 aktiewe gebruikers Teken aan Registreer Na mobiele weergawe |
|||
'n Kommapunt kom gewoonlik in die middel van 'n sin voor. Daar is 'n belangrike verband tussen die dele voor en ná die kommapunt, selfs al lyk die twee na twee volwaardige sinne wat ook los van mekaar sou kon staan. Byvoorbeeld:
Die eerste woord ná die kommapunt kry nie 'n hoofletter nie, tensy dit 'n hoofletterwoord is, byvoorbeeld 'n naam. Byvoorbeeld:
'n Kommapunt kan ook in die plek van 'n weggelate woord staan byvoorbeeld in 'n opskrif: