2330 aktiewe gebruikers Teken aan Registreer Na mobiele weergawe |
|||
Die name van diererasse, kultivars en plantsoorte word met hoof- of kleinletters geskryf. Byvoorbeeld:
Byvoeglike en selfstandige naamwoorde wat van eiename afgelei is, word met hoof- of kleinletters geskryf. Byvoorbeeld:
Byvoeglike en selfstandige naamwoorde wat van taalname of geografiese eiename afgelei is, word egter slegs met hoofletters geskryf. Byvoorbeeld:
Afleidings van woorde wat eindig met -is, -isme, -istiek en -isties word met hoof- of kleinletters geskryf. Byvoorbeeld: