3704 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 21-09-2020 (vlak 1)



Geen vorige toets beskikbaar nie 21 SEP volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 21-09-2020 só ingevul:



Weet jy dalk waar ek vir my ........ moerbeiblare kan kry?



1 % (afgerond)seiwurems
2 % (afgerond)sywurems
9 % (afgerond)seiwurms
88 % (afgerond)sywurms 

By sommige medeklinkerkombinasies word daar 'n vokaal uitgespreek, hoewel 'n klinker nie in die spelling voorkom nie, byvoorbeeld “sywurm”, “kerm” en “derm”.
Sien ook die bladsy Invoeging van konsonante of vokale.




Hoeveel ........ is daar in die mandjie op die tafel?


vrugge
1 % (afgerond)vrugs
99 % (afgerond)vrugte 
vruggens

Sommige meervoude soos “vrugte”, “gaste”, “nagte” eindig ook op “-e” maar die ekstra “t” is deel van die oorspronklike stam "vrucht".
Sien ook die bladsy Meervoudsvorme.




Katrina is ’n ........ in voorskoolse onderrig.


84 % (afgerond)spesialis 
5 % (afgerond)spesjalis
11 % (afgerond)specialis

ʼn Persoonsnaam is ʼn afgeleide selfstandige naamwoord wat ʼn persoon aandui, byvoorbeeld "spesialis", "kommunis", "protestant", "tikster". Dit begin met ʼn kleinletter.
Sien ook die bladsy Persoonsname.




Meer as 800 atlete het aan die ........ deelgeneem.


27 % (afgerond)slegs marathon
51 % (afgerond)marathon of maraton 
21 % (afgerond)slegs maraton
1 % (afgerond)slegs maratoon

ʼn Wisselvorm is ʼn alternatiewe spelling van ʼn woord wat steeds korrek is, byvoorbeeld, "maraton – marathon"; "Mexiko – Meksiko"; "restaurant – restourant"; "meesal – meestal".
Sien ook die bladsy Wisselvorme.




TOTAALRESULTAAT:
81% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties