3123 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 08-05-2024 (vlak 1)



vorige toets 08 MEI Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 08-05-2024 só ingevul:



My pa is ........ as my ma.


13 % (afgerond)ouder
80 % (afgerond)ouer 
1 % (afgerond)meer oud
6 % (afgerond)ouwer

"Oud" se vergrotende trap is "ouer".
Sien ook die bladsy Trappe van vergelyking.




ʼn Hond het ʼn baie goeie ........ vir reuk.



2 % (afgerond)sinteig
1 % (afgerond)senteig
1 % (afgerond)sintyg
95 % (afgerond)sintuig 

As gevolg van ontronding in die uitspraak, skryf party mense verkeerdelik “sinteig” of “sintyg” in plaas van die korrekte “sintuig”.
Sien ook die bladsy Ont-/oorronding.




’n Mens kan tweesaadlobbige plante uitken aan hul ........ .


95 % (afgerond)penwortels 
4 % (afgerond)pen wortels
1 % (afgerond)pen-wortels

ʼn Samestelling ("penwortel") is ʼn woord wat uit twee of meer woorddele ("pen" en "wortel") bestaan. Samestellings moet vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellings.




Johanna se gunstelingsport is ........ .


1 % (afgerond)djoedou
2 % (afgerond)djudo
6 % (afgerond)judou
91 % (afgerond)judo 

Vreemde woorde behou in bepaalde gevalle hulle vreemde spelvorm, ook in samestellings.
Sien ook die bladsy Vreemde woorde.




TOTAALRESULTAAT:
90% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties