2739 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 20-06-2024 (vlak 1)



vorige toets 20 JUN volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 20-06-2024 só ingevul:



Skep die ........ uit die konfyt voor jy dit op die tafel sit.



97 % (afgerond)sandsuiker 
sand-suiker
3 % (afgerond)sand suiker

ʼn Samestelling (“sandsuiker”) is ʼn woord wat uit twee of meer woorddele (“sand” en “suiker”) bestaan. Samestellings moet vas geskryf word. ná
Sien ook die bladsy Samestellings.




Die groot ........ sterk bokser het sy teenstander maklik geklop.


92 % (afgerond)komma 
5 % (afgerond)kommapunt
2 % (afgerond)dubbelpunt
1 % (afgerond)punt

Die komma word tussen byvoeglike naamwoorde (wat by selfstandige naamwoorde behoort) as ruspunt in 'n sin gebruik.
Sien ook die bladsy Komma.




Matthew het tot ........ toe niks aan die saak gedoen nie.


56 % (afgerond)nog 
21 % (afgerond)net nou
16 % (afgerond)gister
7 % (afgerond)straks

Die uitdrukking "tot nog toe" beteken 'tot dusver'.
(Bron: Spreekwoorde - Anton Prinsloo)
Sien ook die bladsy Idiome, spreuke en spreekwoorde.




Verskeie ........ het gelei tot die stigting van nuwe kerkgenootskappe.


66 % (afgerond)godsdienstwiste 
12 % (afgerond)Godsdienstwiste
22 % (afgerond)Godsdienstwiste of godsdienstwiste

Samestellings en afleidings met "god-" as eerste element wat nie meer as eiename optree nie, begin gewoonlik met 'n kleinletter.
Sien ook die bladsy Slegs kleinletter.




TOTAALRESULTAAT:
78% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties