2260 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 20-01-2025 (vlak 1)



vorige toets 20 JAN Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 20-01-2025 só ingevul:



Valli het ........ snaakse troeteldiere.
3 % (afgerond)alerlei
94 % (afgerond)allerlei 
3 % (afgerond)allerly
alerly

Klankverwarring lei dikwels tot spelfoute wanneer twee letters dieselfde uitgespreek word in Afrikaans. Letters wat dikwels verwar word, is "f" en "v".
Sien ook die bladsy Klankverwarring.



Die stoute kind het darem ’n ........ houding.
97 % (afgerond)brutale 
1 % (afgerond)brutaal
bruutale
2 % (afgerond)brutaale

Sommige byvoeglike naamwoorde wat voor ʼn selfstandige naamwoord staan ("brutaal"), kry ʼn "-e" (attributiewe "-e") agteraan en word "brutale". Die woord "brutaal" beteken ‘onbeskof’ of ‘parmantig’.
Sien ook die bladsy Attributiewe -e.



Ek sou graag op 'n boot deur ........ se kanale wou vaar.
1 % (afgerond)Fenisië
77 % (afgerond)Venesië 
21 % (afgerond)Venisië
2 % (afgerond)Fenesië

Venesië is 'n bekende stad in Italië; Fenisië (of Fenicië) was 'n provinsie in die Persiese Ryk.
Sien ook die bladsy Plekname.



Die speler het die bal hard ........ .
46 % (afgerond)gedryf
1 % (afgerond)gedrywe
1 % (afgerond)gedreif
52 % (afgerond)gedryf of gedrywe 

ʼn Wisselvorm is ʼn alternatiewe spelling van ʼn woord wat steeds korrek is, byvoorbeeld, “dryf – drywe”.
Sien ook die bladsy Wisselvorme.



TOTAALRESULTAAT:
80% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties