Die nuwe ........ het reeds groot suksesse behaal om vermeende renosterstropers vas te trek.
renosterteenstropings opleidings eenheid
renosterteenstropings-opleidings eenheid
renosterteenstropings opleidingseenheid renosterteenstropingsopleidingseenheid
Die “s”-verbindingsklank kom feitlik altyd voor waar die eerste woord in ʼn samestelling op “-ing”, “-skap”, “-heid” en “-(i)teit” eindig. Ander voorbeelde sluit in: “gemeenskapsforum”, “veiligheidshek” en “identiteitskrisis”. Woorde met verbindingsklanke word vas geskryf.
Sien ook die bladsy Verbindingsklanke.
Die getal toeriste wat Suid-Afrika besoek, is aan die toeneem. Wat is die woordsoort van "toeneem" in bostaande sin?
Verduideliking van die kleure en simbole:
die korrekte antwoord (deur jou gekies)
die korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)