2319 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 01-10-2024 (vlak 1)



vorige toets 01 OKT volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 01-10-2024 só ingevul:



Die korrekte manier om die woord "kompeterende" af te kap is ........ .
1 % (afgerond)komp-eterende
5 % (afgerond)kompeter-ende
90 % (afgerond)kompe-terende 
3 % (afgerond)kompet-erende

Woorde word volgens lettergreepverdeling afgebreek. Byvoorbeeld: “kom-pe-te-ren-de”; “kroeg-toon-bank”; “sit-ka-mer-stel”.
Sien ook die bladsy Woordafbreking.



In opdrag van die restouranteienaar het sy die sjef ge-e-pos om die ........ te bestel.

72 % (afgerond)bestanddele 
27 % (afgerond)bestandele
1 % (afgerond)bestaandele
bestantdele

ʼn Samestelling (“bestanddele”) is ʼn woord wat uit twee of meer woorddele (“bestand” en “dele”) bestaan. Samestellings moet vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellings.



Mamma lees vir ons van Jona uit die ........ .
24 % (afgerond)kinderbybel
72 % (afgerond)Kinderbybel 
2 % (afgerond)kinderBybel
2 % (afgerond)KinderBybel

Samestellings met "-bybel" as laaste deel begin met 'n hoofletter.
Sien ook die bladsy Slegs hoofletter.



Idioom: Iemand die dood voor ........ hou.
hospitaal
95 % (afgerond) 
3 % (afgerond)graf
1 % (afgerond)kis

Die idioom, "die dood voor oë hou", beteken 'iemand met 'n swaar straf bedreig'. (Bron: HAT)
Sien ook die bladsy Idiome, spreuke en spreekwoorde.



TOTAALRESULTAAT:
82% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties