2318 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 21-10-2024 (vlak 1)



vorige toets 21 OKT Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 21-10-2024 só ingevul:



Horlosies van dié ........ kos sowat R8 000.
1 % (afgerond)vabrikat
1 % (afgerond)fabrikat
97 % (afgerond)fabrikaat 
1 % (afgerond)vabrikaat

Klankverwarring lei dikwels tot spelfoute, aangesien twee letters dieselfde uitgespreek word in Afrikaans. Twee letters wat dikwels verwar word, is "f" en "v".
Sien ook die bladsy Klankverwarring.



Die minister het ’n ........ aanval op die opposisieparty geloods.
2 % (afgerond)striem
2 % (afgerond)striemend
2 % (afgerond)stimende
94 % (afgerond)striemende 

Sommige byvoeglike naamwoorde wat voor ʼn selfstandige naamwoord staan ("guur"), kry ʼn "-e" (attributiewe "-e") agteraan.
Sien ook die bladsy Attributiewe -e.



Sibusisu praat meestal ........ as hy by familie gaan kuier.
89 % (afgerond)Xhosa 
1 % (afgerond)khosa
6 % (afgerond)xhosa
4 % (afgerond)Khosa

Taalbenamings begin met 'n hoofletter.
Sien ook die bladsy Slegs hoofletter.



Sinonieme is woorde wat min of meer dieselfde ........ .
4 % (afgerond)klink
93 % (afgerond)betekenis het 
4 % (afgerond)gespel word

Voorbeelde van sinonieme sluit in:
"bly" > "opgewonde" of "verheug"; en
"niksnuts" > "deugniet", "karnallie" of "rakker".
Sien ook die bladsy Sinonieme.



TOTAALRESULTAAT:
93% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties