Antwoorde van 29-08-2025 (vlak 2)
29 AUG
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)
Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 29-08-2025 só ingevul:
'n Pluksel is 'n versamelnaam vir 'n klomp ........ .





slegs blomme en blare





slegs verbode vrugte





slegs blomme




vere, vrugte of groente
'n Versamelnaam (of versamelwoord) is ’n selfstandige naamwoord wat ’n versameling dinge van dieselfde soort aandui. Die woord "pluksel" kan gebruik word vir voorwerpe wat 'n mens kan pluk, byvoorbeeld blomme, boontjies, ertjies, gras, hawer, katoen, lemoene, lusern, tee.
Bron: WAT
Sien ook die bladsy
Versamelname.