2304 aktiewe gebruikers Teken aan Registreer Na mobiele weergawe |
|||
'n Versamelnaam (of versamelwoord) is ’n selfstandige naamwoord wat ’n versameling dinge van dieselfde soort aandui. Byvoorbeeld:
Benamings vir 'n aantal gelyksoortige begrippe word ook dikwels gesien as versamelwoorde. Byvoorbeeld:
Versamelwoorde soos bagasie word slegs in die enkelvoud gebruik, al verwys dit na 'n versameling of groepering.