2111 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 10-03-2026 (vlak 3)



vorige toets 10 MRT volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 3 het die toets van 10-03-2026 só ingevul:



Die koejawels wat my sussie gebring het, smaak ........ .
franck
74 % (afgerond)vrank 
25 % (afgerond)frank
1 % (afgerond)vranck

"Frank" verwys na die ou Franse geldeenheid, terwyl "vrank" na 'n slegte of onaangename smaak verwys.
Sien ook die bladsy Homofone.



Op VivA se webwerf is daar verskillende ........ van gepubliseerde tekste.
85 % (afgerond)korpusse of corpora 
3 % (afgerond)slegs korpora
2 % (afgerond)slegs corpora
10 %slegs korpusse

Volgens die AWS is "korpus" se meervoud "korpusse". Die wisselvorm "corpus" se meervoud is "corpora".
Sien ook die bladsy Meervoudsvorme.



Die kinders verwys laggend na haar as ........ .
3 % (afgerond)skaam-ansa
10 % (afgerond)Skaam-ansa
50 %skaam-Ansa
37 % (afgerond)Skaam-Ansa 

Indien 'n bynaam met 'n koppelteken vas aan die gewone eienaam geskryf word, begin albei met 'n hoofletter.
Sien ook die bladsy Slegs hoofletter.



Die skrywer het 'n toekenning ontvang vir sy hele ........ .
1 % (afgerond)oervre
10 %oevre
83 % (afgerond)oeuvre 
5 % (afgerond)oeurvre

Vreemde woorde behou in bepaalde gevalle hulle vreemde spelvorm, ook in samestellings.
Sien ook die bladsy Vreemde woorde.



TOTAALRESULTAAT:
70% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties