0 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 25-09-2026 (vlak 2)



vorige toets 25 SEP volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 25-09-2026 só ingevul:



Die organisasie doen 'n beroep op ........ om met die projek te help.
vreiwelligers
1 % (afgerond)vreiwillegers
1 % (afgerond)vrywelligers
98 % (afgerond)vrywilligers 

Die [ә]-klank word in beklemtoonde lettergrepe en agtervoegsels met “i” geskryf (AWS 16.13).
Sien ook die bladsy Lang/kort vokale.



Jong, jy sal vinnig moet optree; voorkoming is beter as ........ !
1 % (afgerond)lyde
92 % (afgerond)genesing 
6 % (afgerond)lyding
1 % (afgerond)ellende

Kry meer idiome en spreekwoorde aanlyn:
http://www.gesegdes.co.za/
Sien ook die bladsy Idiome, spreuke en spreekwoorde.



'n Nuwe ........ word naby Rosslyn gebou.
vervaardiging aanleg
94 % (afgerond)vervaardigingsaanleg 
4 % (afgerond)vervaardigingaanleg
1 % (afgerond)vervaardigings aanleg

By sommige samestellings is ’n verbindingsklank verpligtend, byvoorbeeld “vervaardigingsaanleg”, “ambagsman”, “denneboom”, “nooiensvan” en “kinderkamer”.
Sien ook die bladsy Verbindingsklanke.



Onthou om vir ons ........ van die winkel af te bring.
5 % (afgerond)macaronie
83 % (afgerond)macaroni 
11 % (afgerond)makaroni

Vreemde woorde ("macaroni") behou in bepaalde gevalle hulle vreemde spelvorm.
Sien ook die bladsy Vreemde woorde.



TOTAALRESULTAAT:
92% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties