2663 aktiewe gebruikers Teken aan Registreer Na mobiele weergawe |
||
![]() |
![]() |
![]() |
Verbindingsklanke is dele wat gewoonlik tussen twee woorde in 'n samestelling gevoeg word. Daar is 'n paar van hulle in Afrikaans, waaronder -e-, -s-, -ns-, -ens- en -er-. Byvoorbeeld:
Dis baie belangrik om te onthou dat indien die tweede woord in die samestelling met 'n s begin, 'n ekstra -s- (verbindingsklank) nie ingevoeg word nie. Byvoorbeeld:
![]() |
|
© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties |