0 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 14-10-2026 (vlak 2)



vorige toets 14 OKT volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 14-10-2026 só ingevul:



My ........ is 'n gebakte brandewynsjokoladekoek.
70 % (afgerond)gunstelinggereg 
1 % (afgerond)gunsteling-gereg
29 % (afgerond)gunsteling gereg

ʼn Samestelling (“gunstelinggereg”) is ʼn woord wat uit twee of meer woorddele (“gunsteling” en “gereg”) bestaan. Samestellings moet vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellings.



Ek het jou mos gesê ........ al hoe minder studente stel daarin belang om 'n addisionele taal aan te leer.
hakie
64 % (afgerond)komma
35 % (afgerond)aandagstreep 
1 % (afgerond)punt

Die aandagstreep word in die plek van 'n ellipsteken of dubbelpunt, of woorde soos "naamlik", "te wete", "byvoorbeeld" of "soos" gebruik.
(AWS13.2)
Sien ook die bladsy Lees-/skryftekens.



Idioom: Hy huil ........ .
31 % (afgerond)krokkodiltrane
1 % (afgerond)krokkoddiltrane
1 % (afgerond)krokoddiltrane
68 % (afgerond)krokodiltrane 

As iemand maak asof hy huil, sê ons in die idioom hy huil krokodiltrane.
Sien ook die bladsy Idiome, spreuke en spreekwoorde.



Ingrid Winterbach het verskeie toekennings ontvang vir haar boek " ........ ".
7 % (afgerond)slegs Die boek van toeval en toeverlaat
53 % (afgerond)Die Boek van Toeval en Toeverlaat of Die boek van toeval en toeverlaat 
40 % (afgerond)slegs Die Boek van Toeval en Toeverlaat

Die eerste woord van 'n publikasietitel begin met 'n hoofletter, terwyl die ander hoofwoorde met hoofletters of kleinletters geskryf kan word.
Sien ook die bladsy Publikasiename.



TOTAALRESULTAAT:
56% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties