0 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 03-11-2026 (vlak 2)



vorige toets 03 NOV volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 03-11-2026 só ingevul:



Die dorp het aansienlik ........ sedert ons hier kom woon het.

99 % (afgerond)uitgebrei 
geüitbrei
uit gebrei
geuitbrei

Skeibare werkwoorde wat die hoofklem op die eerste lettergreep het, vorm die voltooide deelwoord met “-ge-” (AWS 17.2).
Sien ook die bladsy Verlede tyd.



Die ........ vir belastingindiening verstryk binnekort.
teitperk
teidperk
1 % (afgerond)tytperk
99 % (afgerond)tydperk 

Klankverwarring lei dikwels tot spelfoute wanneer twee letters dieselfde uitgespreek word in Afrikaans. Letters wat dikwels verwar word, is "d" en "t", en "ei" en "y".
Sien ook die bladsy Klankverwarring.



pH ........ die aanduiding van suurheid of alkaliniteit.
7 % (afgerond)Is
72 % (afgerond)is 
20 % (afgerond)Is of is

Indien 'n sin met 'n syfer, getal of simbool begin, kry die daaropvolgende woord, of die eerste letter daarna, nie 'n hoofletter nie.
Sien ook die bladsy Slegs kleinletter.



Dit is byna onmoontlik om die werklike ........ van die bevolking te bepaal.
7 % (afgerond)grote
8 % (afgerond)groote
85 % (afgerond)grootte 

"Grote" verwys na iets of iemand wat groot is ('a big/large one'), terwyl "grootte" na die omvang verwys ('size').
Sien ook die bladsy Twyfelwoorde (mits vs tensy).



TOTAALRESULTAAT:
89% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties