0 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 10-11-2026 (vlak 2)



vorige toets 10 NOV volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 10-11-2026 só ingevul:



Linne is 'n ........ materiaal as katoen.
6 % (afgerond)duursaamer
3 % (afgerond)meer duursamer
88 % (afgerond)duursamer 
3 % (afgerond)meer duursaam

Trappe van vergelyking volg gewoonlik ’n gevestigde patroon: Daar is die stellende trap, byvoorbeeld “duursaam”, die vergrotende trap, byvoorbeeld “duursamer” en die oortreffende trap, byvoorbeeld “die duursaamste”.
Sien ook die bladsy Trappe van vergelyking.



Die ........ van die brand kon nog nie vasgestel word nie.

orsak
100 % (afgerond)oorsaak 
orsaak
oorsak

In geslote lettergrepe (soos in die woord “oorsaak”) word lang klanke verdubbel om aan te dui dat hulle lank uitgespreek word (AWS 16.1).
Sien ook die bladsy Lang/kort vokale.



Die geskiedenis van ........ is baie interessant.
17 % (afgerond)Die Middeleeue
72 % (afgerond)die Middeleeue 
12 % (afgerond)die middeleeue

Ingevolge reël 9.9 in die AWS word soortname wat as eiename optree met aanvangshoofletters (behalwe lidwoorde en voorsetsels) geskryf. Sommige koerante verkies egter om dit met kleinletters te skryf ten einde leesbaarheid te verhoog.
Sien ook die bladsy Soortname as eiename.



Een van die bystanders is deur 'n klip getref.
'n Sinoniem vir die woord "bystander" is ........ .
4 % (afgerond)omstaner
92 % (afgerond)omstander 
4 % (afgerond)bystaner

Sinonieme is verskillende woorde wat min of meer dieselfde betekenis het.
(Bron: HAT)
Sien ook die bladsy Sinonieme.



TOTAALRESULTAAT:
88% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties