0 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 11-11-2026 (vlak 2)



vorige toets 11 NOV volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 11-11-2026 só ingevul:



Ons het besluit om ons kinders na 'n ........ te stuur.
1 % (afgerond)privateskool
31 % (afgerond)privaatskool
32 % (afgerond)privaat skool of private skool 
36 % (afgerond)privaatskool of privateskool

Byvoeglike name soos "privaat" word gewoonlik los van die daaropvolgende selfstandige naamwoorde geskryf, behalwe in gevalle van betekenisverdigting en samestellende samestellings.
Sien ook die bladsy Samestellende samestellings.



Growwe gedrag lei dikwels tot ........ .
33 % (afgerond)vulgêrheid 
28 % (afgerond)vulgêriteit
18 % (afgerond)vulgerheid
21 % (afgerond)vulgariteid

Wanneer 'n klank gerek moet word en die klank is in 'n geslote lettergreep ("gêr"), kry dit 'n kappie.
"Vulgêrheid" en "vulgariteit" beteken dieselfde, naamlik 'dit wat platvloers is'.
Sien ook die bladsy Kappie.



Die burgerregteorganisasie is in 'n hofstryd met universiteite ........ oor moedertaalonderrig.
98 % (afgerond)gewikkel 
1 % (afgerond)ontwikkel
1 % (afgerond)toegewikkel

Kollokasies is woordkombinasies wat dikwels saam gebruik word, maar nie vaste uitdrukkings is nie, omdat die woorde se afsonderlike betekenis nie verander nie. Voorbeelde van kollokasies is: “rasend honger”; “in 'n stryd gewikkel”; “teen wil en dank” en “met raad en daad”.
Sien ook die bladsy Kollokasies.



Mense wat van Griekeland kom, noem jy ........ .
2 % (afgerond)Griekelanders
98 % (afgerond)Grieke 
Griekses
Griekers

Mense wat van Griekeland kom, noem jy "Grieke" met "Griekse" gewoontes.
Sien ook die bladsy Afleidings van eiename.



TOTAALRESULTAAT:
65% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties