0 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 16-11-2026 (vlak 1)



vorige toets 16 NOV volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 16-11-2026 só ingevul:



Hulle is verlede jaar ........ om in Nederland te gaan woon.
36 % (afgerond)land uit
lantuit
63 % (afgerond)landuit 
1 % (afgerond)lantuit

Klankverwarring lei dikwels tot spelfoute wanneer twee letters dieselfde uitgespreek word in Afrikaans. Twee letters wat dikwels verwar word, is "d" en "t".
Sien ook die bladsy Klankverwarring.



'n ........ regering lok beleggers.
2 % (afgerond)Stabiel
1 % (afgerond)Stabielende
Stabiels
97 % (afgerond)Stabiele 

Sommige byvoeglike naamwoorde wat voor ʼn selfstandige naamwoord staan, kry ʼn “-e” (attributiewe “-e”) agteraan.
Sien ook die bladsy Attributiewe -e.



Ek is geïnteresseerd in tipiese ........ gewoontes.
Egiptelandse
3 % (afgerond)Egiptenaarse
2 % (afgerond)Egiptese
94 % (afgerond)Egiptiese 

Mense wat van Egipte kom, noem jy "Egiptenare" met "Egiptiese" gewoontes.
Sien ook die bladsy Afleidings van eiename.



Omdat Simon al voorheen vir Marike gekul het, wantrou sy hom.
'n Antoniem vir die woord "wantrou" is ........ .

2 % (afgerond)aanvaar
trou
2 % (afgerond)betroubaar
96 % (afgerond)vertrou 

Antonieme is woorde wat min of meer die teenoorgestelde betekenis van mekaar het.
Sien ook die bladsy Antonieme.



TOTAALRESULTAAT:
88% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties