4001 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 21-02-2020 (vlak 2)



vorige toets 21 FEB Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 21-02-2020 só ingevul:



Roem, die lewe, alles op aarde is ........ .


ferganklik
96 % (afgerond)verganklik 
4 % (afgerond)vergaanlik

Klankverwarring lei dikwels tot spelfoute wanneer twee letters dieselfde uitgespreek word in Afrikaans. Twee letters wat dikwels verwar word, is "f" en "v".
Sien ook die bladsy Klankverwarring.




Idioom: Dit is ........ verby.


2 % (afgerond)handjie
5 % (afgerond)mondjie
91 % (afgerond)neusie 
2 % (afgerond)oortjie

Die idioom "dit is neusie verby" word gesê as 'n mens iets nie meer kan kry nie.
In Engels sê 'n mens: "Someone has had the chance slip".
(Bron: Spreekwoorde - Anton Prinsloo)

Sien ook die bladsy Idiome, spreuke en spreekwoorde.




Met die brandstofprys ........ , sal ons nie Kaap toe ook kan reis nie.


3 % (afgerond)inag genome
46 % (afgerond)inaggenome
7 % (afgerond)in aggenome
44 % (afgerond)in ag genome 

"In ag geneem" en "in ag genome" word los van mekaar geskryf, maar "inagneming" en "inagname" word vas geskryf.
Sien ook die bladsy Samestellende afleidings.




Ná die uitbreking van Slenkdalkoors, is al die diere in die gebied onder kwarantyn geplaas.
'n Sinoniem vir "kwarantyn" is ........ .


92 % (afgerond)afsondering 
2 % (afgerond)sorg
5 % (afgerond)observasie
2 % (afgerond)beveiliging

Sinonieme is woorde met min of meer dieselfde betekenis. 'n Sinoniem vir die woord "kwarantyn" is "afsondering".
Sien ook die bladsy Sinonieme.




TOTAALRESULTAAT:
81% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties