4720 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 29-01-2019 (vlak 2)



vorige toets 29 JAN volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 29-01-2019 só ingevul:



Die ........ winkelassistent is altyd vriendelik en behulpsaam teenoor my.


98 % (afgerond)gawe 
gaafs
1 % (afgerond)gaaf
1 % (afgerond)gafe

Sommige byvoeglike naamwoorde wat voor ʼn selfstandige naamwoord staan, kry ʼn “-e” (attributiewe “-e”) agteraan.
Sien ook die bladsy Attributiewe -e.




As julle probeer ........ in die eksamen, sal julle gestraf word!


avkyk
avkeik
100 % (afgerond)afkyk 
afkeik

Klankverwarring lei dikwels tot spelfoute wanneer twee letters dieselfde uitgespreek word in Afrikaans. Letters wat dikwels verwar word, is "d" en "t", en "ei" en "y".
Sien ook die bladsy Klankverwarring.




Dis Kersfees en Christene herdenk die ........ se geboorte.


2 % (afgerond)heiland
1 % (afgerond)Hyland
97 % (afgerond)Heiland 
hyland

Verwysings na die Opperwese word met ’n hoofletter geskryf.
Sien ook die bladsy Persoonsname.




Die egpaar is op goeie voet ........ .



18 % (afgerond)uit mekaar
5 % (afgerond)uit mekaar uit
77 % (afgerond)uitmekaar 

In die betekenis 'uiteen' skryf ons "uitmekaar" as vas; in die betekenis 'apart' skryf ons dit los. Byvoorbeeld, die egpaar is uitmekaar, maar die regering sukkel om die twee strydende faksies "uit mekaar" te hou. Die uitdrukking "uit mekaar uit" is nie standaard nie, maar kom dikwels in die spreektaal voor.
Sien ook die bladsy Twyfelwoorde (mits vs tensy).




TOTAALRESULTAAT:
93% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties