3838 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 19-09-2019 (vlak 1)



vorige toets 19 SEP volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 19-09-2019 só ingevul:



George sal die gogga vir Candice van die muur ........ .


75 % (afgerond)afslaan 
1 % (afgerond)af slaat
23 % (afgerond)af slaan
1 % (afgerond)afslaat

ʼn Samestelling ("afslaan") is ʼn woord wat uit twee of meer woorddele ("af" en "slaan") bestaan. Samestellings moet vas geskryf word.
Sien ook die bladsy Samestellings.




Kan ʼn mens alles glo wat jy in die ........ lees?


7 % (afgerond)pêrs
2 % (afgerond)prês
7 % (afgerond)pres
85 % (afgerond)pers 

Wanneer ʼn geslote lettergreep deur meer as een medeklinker ("rs") afgesluit word, kry die "e" nie ʼn kappie nie.
Sien ook die bladsy Kappie.




Meneer het ........ geruik en Nico op heter daad betrap toe hy by die hek uitglip.



3 % (afgerond)rose
13 % (afgerond)vuur
7 % (afgerond)gas
78 % (afgerond)lont 

Die idioom "lont ruik", beteken 'agterdogtig raak' of 'onraad vermoed'.
(Bron: Spreekwoorde - Anton Prinsloo)
Sien ook die bladsy Idiome, spreuke en spreekwoorde.




My pa se plaas se naam is ........ .


2 % (afgerond)saaimansrus
94 % (afgerond)Saaimansrus 
2 % (afgerond)Saaiman rus
1 % (afgerond)saaiman rust

Eiename name, byvoorbeeld die name van plase, begin met 'n hoofletter en word gewoonlik vas geskryf.
Sien ook die bladsy Plekname.




TOTAALRESULTAAT:
83% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties