4034 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 06-08-2020 (vlak 2)



vorige toets 06 AUG Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 06-08-2020 só ingevul:



'n Ander woord vir 'n kinderarts is 'n ........ .


dermatoloog
chirurg
1 % (afgerond)patoloog
99 % (afgerond)pediater 

'n Sinoniem vir "dermatoloog" is "velspesialis", 'n sinoniem vir "chirurg" is "snydokter", 'n sinoniem vir "patoloog" is "siektekundige".
Sien ook die bladsy Sinonieme.




Hulle moes hul ........ onder eed aflê.


69 % (afgerond)verklarings
2 % (afgerond)verklaringe
29 % (afgerond)verklarings of verklaringe 

Die meervoud van "verklaring" is "verklarings" of "verklaringe".
Die meeste woorde wat op "-ing" eindig, kan "-s" of "-e" in die meervoud neem.
Sien ook die bladsy Meervoudsvorme.




Baie mense betwis die bestaan van die ........ .


26 % (afgerond)slegs antichris
25 % (afgerond)slegs Antichris 
6 % (afgerond)slegs anti-Chris
43 % (afgerond)antichris of Antichris

Woorde wat die teendeel van godsdienstige eerbiedsbenamings benoem, word met 'n hoofletter geskryf.
Sien ook die bladsy Slegs hoofletter.




Die korrekte wyse om "koningin" af te breek oor twee reëls is ........ .


58 % (afgerond)koning-in
42 % (afgerond)konin-gin 

Woorde word afgebreek tussen "n" en "g", ongeag die uitspraak.
Sien ook die bladsy Woordafbreking.




TOTAALRESULTAAT:
49% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties