3739 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 04-11-2019 (vlak 1)



vorige toets 04 NOV volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 04-11-2019 só ingevul:



Haar ma se dood het ʼn groot ........ in haar lewe gelaat.



2 % (afgerond)leumte
1 % (afgerond)leuemte
3 % (afgerond)leëmte
94 % (afgerond)leemte  

As gevolg van oorronding in die uitspraak, skryf party mense verkeerdelik “leumte” in plaas van die korrekte “leemte”.
Sien ook die bladsy Ont-/oorronding.




Hierdie ........ het ’n belangrike funksie in die natuur.


2 % (afgerond)kewerse
96 % (afgerond)kewers 
2 % (afgerond)kewere
kewerre

Naamwoorde wat op "l", "m", "n", "ng" of "r" eindig waarvan die vorige vokaal kort is, kry ’n "-s" in die meervoud (AWS 13.3)
Sien ook die bladsy Meervoudsvorme.




’n ........ gaan net moeilikheid bring.


10 % (afgerond)knoeiery
89 % (afgerond)Knoeiery  
1 % (afgerond)knoei-ery
1 % (afgerond)Knoei-ery

Die eerste woord van 'n sin begin met 'n hoofletter, tensy die sin met die onbepaalde lidwoord ('n) begin - dan kom die hoofletter ná die onbepaalde lidwoord.koppelteken is nodig nie.
Sien ook die bladsy Sinsbegin.




Ons dorp gaan gebuk onder 'n ........ aan water.


95 % (afgerond)gebrek 
3 % (afgerond)gebrêk
1 % (afgerond)gebrëk
2 % (afgerond)gebreek

Die selfstandige naamwoord van die werkwoord "gebreek", is "gebrek" en kry geen skryftekens nie, omdat die klank nie gerek word nie.
Sien ook die bladsy Twyfelwoorde (mits vs tensy).




TOTAALRESULTAAT:
93% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties