2813 aktiewe gebruikers

Teken aan
Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 22-02-2024 (vlak 1)



vorige toets 22 FEB Geen volgende toets beskikbaar nie
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 1 het die toets van 22-02-2024 só ingevul:



Die padtekens ........ dat daar vorentoe gevaar is.



89 % (afgerond)dui aan  
3 % (afgerond)dui-aan
5 % (afgerond)duiaan
3 % (afgerond)aandui

Skeibare werkwoorde word in bepaalde gevalle los of vas geskryf, byvoorbeeld “Die padtekens uit gevaar aan.” en “Die padtekens kan gevaar aandui.”
Sien ook die bladsy Samestellings.




Vir my badkamer benodig ek nog 'n spieël, handdoekreling ........ en 'n badmatjie.


88 % (afgerond)geen leesteken 
11 % (afgerond),
:
;

Ons gebruik gewoonlik nie 'n komma voor die woord "en" nie.
Sien ook die bladsy Komma.




Jenny was ........ toe haar seun uit Johannesburg voor haar deur staan.


21 % (afgerond)stom verbaas
1 % (afgerond)stomferbaas
78 % (afgerond)stomverbaas 
stom ferbaas

Intensiewe vorme is byvoeglike naamwoorde wat ʼn versterkende betekenis aan die stam gee en word vas geskryf behalwe “wawyd oop”. Kyk ook: https://af.wikipedia.org/wiki/Intensiewe.
Sien ook die bladsy Intensiewe vorme.




Die hoofstad van die Wes-Kaap is ........ .


84 % (afgerond)Kaapstad 
1 % (afgerond)Kaap Stad
14 % (afgerond)Stellenbosch
Stellembosch

Kaapstad is die hoofstad van die Wes-Kaap, asook die wetgewende hoofstad van Suid-Afrika.
Sien ook die bladsy Plekname.




TOTAALRESULTAAT:
85% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






  


© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties