2393 aktiewe gebruikers Teken aan Registreer Na mobiele weergawe |
|||
'n Sin begin gewoonlik met 'n hoofletter. Byvoorbeeld:
Wanneer 'n sin met die onbepaalde lidwoord 'n begin, word die volgende woord met 'n hoofletter geskryf. Byvoorbeeld:
Dieselfde geld ook wanneer 'n sin met 't, 'k, of 's begin. Byvoorbeeld:
As die eerste woord in 'n sin 'n simbool is, word die volgende woord nie met 'n hoofletter geskryf nie. Byvoorbeeld:
Eiename en plekname word gewoonlik met 'n hoofletter geskryf. Byvoorbeeld:
Afleidings van geografiese eiename (plekname) en taalname word ook met hoofletters geskryf. Byvoorbeeld:
Straatname word altyd met 'n hoofletter geskryf. Byvoorbeeld:
Name van belangrike geskiedkundige gebeure of tye word met 'n hoofletter geskryf. Byvoorbeeld:
Dae van die week en die name van maande word met hoofletters geskryf. Byvoorbeeld:
Die name van openbare vakansiedae en ander feesdae word ook met hoofletters geskryf. Byvoorbeeld:
Die name van tale word met hoofletters geskryf. Byvoorbeeld:
Die name van gode en opperweses word ook met hoofletters geskryf. Byvoorbeeld:
In samestellings met persoons- en plekname, word die hoofletters van die eienaam behou. Byvoorbeeld: