2260 aktiewe gebruikers Teken aan Registreer Na mobiele weergawe |
|||
’n Poliseem is 'n woord met verskeie maar verwante betekenisse. Die woord polisemie kom van die Griekse woorde poli- wat 'baie' beteken, en sem wat 'teken' beteken.
Voorbeelde van poliseme
In die eerste sin verwys die woord voet na die onderste deel van die heuwel en in die tweede sin verwys dit na die onderste deel van 'n mens se been.