2369 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 16-08-2024 (vlak 3)



vorige toets 16 AUG volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 3 het die toets van 16-08-2024 só ingevul:



Hierdie bydraes was die motivering vir die ........ van die span.
66 % (afgerond)reusesukses 
1 % (afgerond)reus sukses
reussukses
32 % (afgerond)reuse sukses

Die woorddeel "reuse-" is nie 'n byvoeglike naamwoord nie, maar eerder 'n woorddeel van 'n selfstandige naamwoord. Om dit te bewys kan ons sien dat "reuse-" nie in die toets van 'n byvoeglike naamwoord val nie in die sin dat dit nie na 'n koppelwerkwoord kan staan nie. Byvoorbeeld, 'n mens kan nie se die fout is "reuse" nie. Dit het ook nie trappe van vergelyking nie.

Sien ook die bladsy Woordsoorte.



Ons gaan die stigting van ons dorp ʼn eeu gelede met ʼn groot fees vier.
Onder watter subkategorie van die woordsoort val "fees" in bostaande sin?
90 %soortname 
1 % (afgerond)feesname
1 % (afgerond)pretname
7 % (afgerond)eiename

Soortname is selfstandige naamwoorde wat konkrete dinge benoem en getel kan word, byvoorbeeld "fees", "tafel", "motor" en "telefoon". Soortname begin gewoonlik met 'n kleinletter, teenoor eiename wat met 'n hoofletter begin.
Sien ook die bladsy Woordsoorte.



Idioom: Iemand van die egte ........ .
5 % (afgerond)bloed
16 % (afgerond)stempel 
4 % (afgerond)mondering
76 % (afgerond)stoffasie

Die idioom "iemand van die egte stempel" beteken 'iemand met 'n karaktervaste eienskap.
Bron: Spreekwoorde - Anton Prinsloo
Sien ook die bladsy Idiome, spreuke en spreekwoorde.



Wat is die naam van die openbare vakansiedag wat jaarliks op 16 Desember gevier word?

6 % (afgerond)Versoeningdag
Versoening Dag
93 % (afgerond)Versoeningsdag 
1 % (afgerond)Versoening-dag

Die name van openbare vakansiedae word met hoofletters geskryf.
Sien ook die bladsy Feesdae.



TOTAALRESULTAAT:
66% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties