2369 aktiewe gebruikers

Teken aan

Registreer

Na mobiele weergawe


Antwoorde van 12-09-2024 (vlak 2)



vorige toets 12 SEP volgende toets
(klik op 'n pyltjie om na 'n ander datum te blaai)


Die deelnemers op vlak 2 het die toets van 12-09-2024 só ingevul:



En ........ ! Die ete is klaar!
13 % (afgerond)whala
57 % (afgerond)voilà 
29 % (afgerond)voila
1 % (afgerond)woeala

Vreemde woorde ("voilà") behou in bepaalde gevalle hulle vreemde spelvorm.
Sien ook die bladsy Vreemde woorde.



Onder die nuwe hoof se leiding het ons skool die afgelope jaar ........ .
geöpbloei
1 % (afgerond)geopbloei
91 % (afgerond)opgebloei 
8 % (afgerond)op gebloei

Skeibare werkwoorde wat die hoofklem op die eerste lettergreep het, vorm die voltooide deelwoord met “-ge-” (AWS 17.2).

Sien ook die bladsy Verlede tyd.



Iemand wat die toekoms voorspel deur die stand van die sterre te bestudeer, noem ons ʼn ........ .

1 % (afgerond)astronout
78 % (afgerond)sterrewiggelaar 
11 % (afgerond)astronoom
10 % (afgerond)astrologikus

ʼn Sterrewiggelaar word ook ʼn astroloog genoem; ʼn sterrekundige is ʼn astronoom; ʼn ruimtevaarder is 'n astronout. (Bron: Die Afrikaanse Makro Gids - I Uys)

Sien ook die bladsy Persoonsname.



Ons gaan hierdie vakansie ........ besoek.
2 % (afgerond)Meer Victoria
Meer Viktoria
16 % (afgerond)Viktoriameer
82 % (afgerond)die Victoriameer 

Die grootste meer in Afrika is die Victoriameer (https://af.wikipedia.org/wiki/Victoriameer). Om daarna te verwys as "Meer Victoria", word as anglisisties beskou.
Sien ook die bladsy Anglisismes.



TOTAALRESULTAAT:
77% korrek

Verduideliking van die kleure en simbole:
KORREK GEKIESdie korrekte antwoord (deur jou gekies)
DIE KORREKTE ANTWOORDdie korrekte antwoord (nie deur jou gekies nie)
VERKEERD GEKIES'n verkeerde antwoord (deur jou gekies)
Verkeerd.'n verkeerde antwoord (nie deur jou gekies nie)






Beter Spellen

© 2013 Beter Afrikaans is 'n gesamentlike onderneming tussen die ATKV, VivA en Martin van Toll Producties