2319 aktiewe gebruikers Teken aan Registreer Na mobiele weergawe |
|||
Kommersiële boere, georganiseerde landbou en ........ is almal betrokke om seker te maak dat ons 'n vennootskap werk.
private-instansies’n Adjektief of byvoeglike naamwoord beskryf die eienskap van die naamwoord. ’n Adjektief moet voor ’n selfstandige naamwoord kan staan, byvoorbeeld: Dit is ’n “privaat” instansie. Adjektiewe het ook trappe van vergelyking, byvoorbeeld: “mooi”, “mooier”, “die mooiste”. Adjektiewe word gewoonlik los geskryf.
Sien ook die bladsy Woordsoorte.